Die profeet Jesaja het die Here aangeroep, en Hy het die skaduwee wat reeds teen die trap van Agas afgesak het, tien trappe laat terugskuif 


Welkom by die website van die bediening waartoe God my geroep het: Minus 10
°

Hier sal jy bietjie meer inligting kry oor my en wat my bediening behels.
Jy kan hier 'n foto album kry waar jy fotos van kampe en ander weird and wonderful dinge wat al my paadjie gekruis het, asook 'n geselsforum waar jy kan registreer om te gesels met my en ander mense oor issues, gebedsversoeke, nuwe nuus in jou lewe en... ag sommer enigiets !
Gryp 'n koppie koffie, kom sit rustig voor jou rekenaar en kyk so bietjie rond.
En as jy tyd het kom loer in en kom groet op die forum.


Mag dit met jou geweldig gaan!

Charlie

Kliek hier vir die jongste nuus