Die profeet Jesaja het die Here aangeroep, en Hy het die skaduwee wat reeds teen die trap van Agas afgesak het, tien trappe laat terugskuif
Misie en Visie van 'Minus10° God Kan Tienerbediening'
Visie:
God verander die gesig van Suid-Afrika deur tieners!
Missie:
Om tieners te begelei tot:
- Aanvaarding van Bybelse waardes vir hul lewens;
- Bybelse norme as basis vir al hul besluite;
- Commitment aan Jesus Christus as die enigste weg tot die ewige lewe en
- Deel wees van ’n geestelike familie waarin hulle groei.
Die betekenis van die naam 'Minus10 grade' en logo