Naam: -10° GodKan
Die
naam -10° vind sy oorsprong in 2 Konings 20:11 toe God die
onmoontlike gedoen het om vir Hiskia te bewys dat Hy die onmoontlike
moontlik kan maak.
God kán!
Persoonlike doelwitstelling:
Ek het:
1 dag om
1 tiener op
1 manier tot die eer van die
1 Lewende God te beïnvloed
Die Logo:
- -10° GodKan Tiener bediening, daarom die gesig van ‘n tiener in die 0.
-
22011 Verwys na 2 Konings 20:11 toe God die skaduwee 10° terug
geskuif het om vir Hiskia 'n teken te gee dat hy sal gesond word.